Description
Jan het meer as dertig jaar ondervinding in landboubestuur en beskik oor uitgebreide kennis van die plaasbedryf.
Sy vaardighede sluit in:
- Gewas- en veebestuur
- Ondernemingsbestuur
- Spanleierskap en algemene bestuur
- Plaagbeheer en siektebestuur
- Tegnologie-implementering
- Drie-fase krag (Three-Phase Power)
- Plaas- en toerustingonderhoud
- CO₂-sweiswerk
- Voorraadbestuur en bestellings
- Oesbeplanning
Jan kan ‘n waardevolle aanwins wees vir jou plaas.
Hy is beskikbaar om te werk in die Oos-Kaap en die Vrystaat, en stel belang in die volgende tipe plase:
Bees- en skaapplaas
Saai-plaas
Besproeiingsplaas
Groenteplaas




