Description
Robert is reg vir die plaas, hy is ʼn vinnige werker, ambisieus,
hy is ook ʼn ratse leerder en is baie ernstig oor sy werk; Hy skryf:
“Ek het ‘n sterk werksetiek en is baie ernstig oor presisie, optimalisering en kwaliteit werk.”
Hy wil graag op ʼn wildsplaas werk in die Wes-Kaap.
Maar hy stel ook in die volgende plase belang:
-Melk Plaas
– Bees en Skaap Plaas
Kry Robert se CV hier!




