Description
Pieter het meer as 20 jaar se ondervinding in die bou bedryf.
Hy soek n nuwe uitdaging; en wat beter as om plaaswerk te doen?
Pieter het al baie groot projekte oor gesien en elkeen was suksesvol!
Hiers van Pieter se vaardighede:
– Elektrisiteit & elektriese heining
– Solar inverters
– Solar pompe
– Loodgieterswerk
Pieter bly tans in Limpopo maar hy is gewillige om te trek.
Kry Pieter se CV hier!




