Description
Dit kos R168 [R150 + R18] om jou naam en CV vir 3-maande op hierdie platvorm te lys. Hierdie is ‘n eenmalige betaling en jy sal nie weer gevra word om vir hierdie spesifieke plasing te betaal nie. MAAR onthou asb, as jy jou bestaande plasing wil wysig [“edit”] kos dit R79 vir elke keer as jy ‘n regstelling wil maak.




