Description
Louw het uitstekende ondervinding as n wildplaasbestuurder.
Hy werk al van 2014 op wildsplase.
Hy skryf:
“Ek het baie goeie ondervinding in vervoer, aankoop, verkoop en jag van wild
asook wildteling – hoofsaaklik Buffels, Swartwitpense en Bastergemsbokke”
Louw is ook deel van Benchmark Game Breeders.
Louw is n positiewe mens wat altyd reg is vir nuwe uitdagings!
Hy het n passie vir boerdery en hy het respek vir elke aspekte daarvan.
Louw bly tans in Mpumalanga, maar wil graag in Limpopo werk.
Kry Louw se CV hier!





