Description
Bekker het op n bees en wildplaas groot geword. Hys n taai man wat weet hoe om n trekker te ry.
Hy het kennis van verskei tools en swaar masjinerie.
Net om n paar te noem:
-John Deere 9570rt met ‘n 75ft Bourgault 3320 planters.
-Case 7230 en ‘n 8250 kombineer met 40ft macdon flex headers.
-Orthman tools.
Sy talente eindig nie daar nie, hy het deel geneem in die WRSA (Wildlife Ranching South Africa)
Hy skryf:
“Ons het geteël met Swartwitpense, Roans, Buffels en Nyala en ons het die WRSA gewen.”
Bekker gee nie om te trek nie, hy pas by enige plek aan.
Kry Bekker se CV hier!




