Description
Andre is n 21 jaar oud en is opsoek na nuwe geleenthede.
Hy het ondervinding in die ‘Glass & Alluminium’ bedryf as n voorman.
Andre wil graag met n nuwe loopbaan begin; hy wil alles van die plaasbedryf leer!
Hy soek net die regte geleentheid.
Hy is baie hardwerkend en hou daarvan om nuwe goed te leer!
Andre wil graag in Mpumulanga werk, maar hy sĂȘ: “Enige provinsie is ‘n uitdaging”
Kry Andre se CV hier!




