Description
Jonk, sterk en gesond, nie bang vir harde fisiese werk nie.
Boere in SA: Hier is ‘n sterk jong seun om na jou hand op te lei om jou te help boer en later die hele plaas te bestuur.
Aiken sĂȘ: Ek het die meeste skool vakansies op bees plase van familie in Botswana deurgebring om boerdery ervaring en ondervinding te kry.




